Nicotto Town



よきにはからえ その167

maggio 30 martedi ☀︎ 26/17℃

9494歩
 wes-kaap republic south africa
Fynbos is 'n oorkoepelende naam vir die groot verskeidenheid plante in die Wes-KaapSuid-Afrika. In die weste van hierdie gebied heers 'n winterreënvalklimaat soortgelyk aan dié van die Middellandse See, en neerslae in die ooste word sonder 'n duidelike maksimum deur die jaar versprei. Gedurende warmer en droër periodes kom veldbrande gereeld voor, wat 'n belangrike element in die voortplanting van fynbos is: baie van die sade ontkiem slegs ná die intense hitte van 'n veldbrand. Die naam is afkomstig van die dun stamme van die struike, wat ongeskik geag is om bouwerk mee te kon doen. In die meeste ander tale is die naam "fynbos" as leenwoord oorgeneem.




月別アーカイブ

2025

2024

2023

2022

2021

2020

2019

2018

2017

2016

2015


Copyright © 2025 SMILE-LAB Co., Ltd. All Rights Reserved.